Welkom by Nenga River Lodge, Coffee Baai. ‘n Visvang ondervinding wat jy nooit sal vergeet nie. Kuier om die braai vure en geniet die rustigheid van die pragtige natuur. 'n Pragtige "Fisherman's Bar" met DSTV en Pooltafel. Verblyf in selfbediening woonstelle en kampering ‘n klip gooi van die mooiste strande aan die wilde kus, en persoonlike aandag van Nenga River Lodge Personeel. Ons akkommodeer ± 30 mense vir visvang kompetisies. "Arriveer as 'n vreemdeling en vertrek as 'n jarelange visvang vriend!!!!" Skakel ons by 072 301 2113 of Erica 082 861 7999
![]() ![]() | ![]() |